आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Marzanne Leroux

समर्थन
Marzanne Leroux-Van der Boon is “n bekende en bekroonde skrywer wat in Kaapstad woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook “n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op gewilde romans wat in daardie land afspeel.




1 द्वारा ईबुक Marzanne Leroux

Marzanne Leroux: Israel-reeks: Omnibus 1
Granate bloei in Jerusalem: Marc, ‘n jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€12.99