आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Rosita Oberholster

समर्थन

16 द्वारा ईबुक Rosita Oberholster

Rosita Oberholster: Sy fosforvrou
Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie ’n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.40
Rosita Oberholster: Verkeerdom sprokie
Jenna Albrecht se verloofde swendel haar uit haar erfporsie, en sy besluit om nie weer ”n man te vertrou nie. Maar sy onderskat die krag van sprokies … al is die sprokie …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.41
Rosita Oberholster: Troue in ’n towerbos
Hannah Malan vlug die Sederberge in nadat haar verloofde haar soos ’n warm patat voor die kansel gelos het. Sy beland op Koelstroom waar ’n spierpaleis met ’n afskuwelike baard haar siel om elke hoek …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.40
Rosita Oberholster: Blou diamant vir ’n ysprinses
Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na ’n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.53
Rosita Oberholster: Dans met ’n maangodin
Lilly is oortuig dat haar buurman Matt ook gevoelens vir haar het. Maar dan trek sy eksvrou oornag by hom in en boonop praat hy gereeld van die nimlike “Selene” wie sy nog nooit met die oog gesien …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Rosita Oberholster: Rose vir Roselle
Roselle se ontroue verloofde is nie die einde van haar probleme toe sy oppak en teruggaan na haar erfplaas toe nie. Maar die swerwer vertrou wat hom hier tuisgemaak het om haar finansies te red? …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€7.62
Rosita Oberholster: Sonde met die buurman
Blake noem haar ’n melodramatiese, eksentrieke, skeermesbek-oujongnooi. Kate dink weer hy is niks anders as ’n bedorwe yuppie nie. omstandighede dwing hulle onder dieselfde dak in en kort voor lank …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.40
Rosita Oberholster & Antoinette Venter: Bie op haar hart & ’n Marshmallow tipe meisie
Met ’n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.53
Nadia de Bruin & Rosita Oberholster: Net drie woorde & Rouge
Janne wen rugbykaartjies oor die radio en gaan later die aand van die Springbokspelers in hul losie ontmoet. Haar hart maak wilde draaie toe Arend, een van haar ou skoolvriende onder die groep …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.49
Sonja Brown & Rosita Oberholster: Hartsman & In ouma Naomi se strik
Ná ’n liefdesteleurstelling doen die internasionale model, Sasha Winckler, haar voor as ’n bibliotekaresse en vlug na haar broer se plaas in die Drakensberg. Hier ontmoet sy die aantreklike buurman …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Rosita Oberholster: Lelies vir Louisa
Lesers het Louisa in Rose vir Roselle leer ken as die ongehude ma wat in sak en as onverwags op La Roseraie aankom, en dadelik deur almal as familie aanvaar word.In Lelies vir Louisa worstel Louisa …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€6.97
Frenette van Wyk: Sonvanger
Narissa is ”n hippie en Franz is ”n bitterbek. Al wat hulle kort is ”n bietjie geluk en baie sonskyn om die liefde te vind waarna hulle albei …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€7.62
Lisa Immelman & Rosita Oberholster: Alex & Ik hou van je
Alex moes lankal gekom het. Lankal teruggekom het na hier waar sy weet niks anders as eenvoud; vrede en liefde heers …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.48
Rosita Oberholster: Romanza Nostalgie: Rosita Oberholster
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie ’n …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€6.71
Rosita Oberholster: Wilde jasmyn vir Steyn
Steyn het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte maar moes met ’n skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Hierdie is ’n verhaal van vergifnis, versoening en …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€7.62
Rosita Oberholster: Seewier en Sjampanje
Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van ’n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.53