आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Theresa van Baalen 
’n Klein bietjie magic 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Theresa van Baalen: ’n Klein bietjie magic (ePUB)
Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gouritsvakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvindhulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp Mc Dougallsbaaibly vir vier weke, nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermendema is NIE Janke se idee van ’n prettige vakansie nie …Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Jankese vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid vandie dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical indie lug … En wie weet wat kan gebeur?
€8.76
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 136 ● ISBN 9780639608129 ● प्रकाशक LAPA Publishers ● प्रकाशित 2021 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 7895769 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

4,401,803 इस श्रेणी में ईबुक