आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Theresa van Baalen 
Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer 
Tjoppie se hart is seer

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Theresa van Baalen: Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer (ePUB)
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
€4.61
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 32 ● ISBN 9780639608242 ● प्रकाशक LAPA Publishers ● प्रकाशित 2021 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 7992667 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

4,401,803 इस श्रेणी में ईबुक