आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Wendy Maartens 
Bybelstories vir Kinders 

समर्थन
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is ’n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met ”n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.
€4.99
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 112 ● ISBN 9781432306939 ● प्रकाशक Penguin Random House South Africa ● प्रकाशित 2015 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 4554309 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

4,403,281 इस श्रेणी में ईबुक