Kaca pembesar
Cari Loader

Penulis: Ciska Olivier

Dukung

12 Ebooks oleh Ciska Olivier

Ciska Olivier: Krummelpap in Parys
Christelle kon nog altyd kies en keur onder die mans en het nie ’n tekort aan selfvertroue nie … maar vir die eerste keer in haar lewe kan sy nie kry wat sy die graagste wil hê nie: Michael le …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.53
Ciska Olivier: Vir ’n oomblik, vir altyd
Guan van Wyk gaan haar nie om sy pinkie draai nie, besluit Anita. Sy is van ’n sterker stoffasie gemaak. Die man is ’n vleier, haar buurman en haar baas. Sy moet verbyhou. Sjoe, maar daardie oë …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.52
Ciska Olivier: Blomme vir Melissa
Eers los Nico Roussow haar met ’n gebroke hart en nou verwag hy ’n tweede kans. Hoe harteloos kan hy wees, wonder Melissa. Wel, nie weer nie. Sy dink sy het ’n goeie houvas op haar hart, maar dit …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.52
Ciska Olivier: Ek Vertrou Jou
Haar kêrel is weg en sy broer is ongeskik arrogant en so so aantreklik …Yvonne se kêrel verdwyn oornag en sy arrogante maar onbehoorlik aantreklike broer Kelvin stel ondersoek in. Hy laat haar …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.50
Ciska Olivier: Haar Hartsbegeerte en Meer
Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir ’n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het ’n ouditeursondersoek wat sy hier …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.50
Ciska Olivier & Louise Viljoen: Verband op sy hart & Rockballades en ’n stets
Annabel dink aan die afgelope paar dae en besef met ’n skok dat Richard skaars ’n week terug in haar lewe is en al klaar weer amok saai onder haar emosies. Wat is dit aan die man wat so met haar kop …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.53
Ena de Kok & Ciska Olivier: Kitsliefde & Ken jy my nou?
Kitsliefde – Ciska Olivier Marlene is ’n top liefdesverhaalskrywer sonder ’n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het ignoreer sy die liefde. Maar dan dring ’n …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.49
Ciska Olivier: Liefde vir ’n feniks
Soos ’n feniks uit die as …Anja verdien ’n blaaskans en die toer na Thailand is net wat sy nodig het. Wat sy nie verwag nie, is om Martin hier in Bangkok raak te loop. Die man is nie net voor op …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.50
Ciska Olivier: Anna se Man
Sy gaan alles doen om sy hart te wen Anna se eerste dag by haar nuwe werk is ’n ramp. Sy beland in die swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar verwerp het nie. Die man wat sy …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.53
Ciska Olivier: Dubbel die Moeilikheid
Die oomblik toe Hannah vir Tony ontmoet weet sy hier kom moeilikheid. Hy leer haar egter as Anna ken en sy kan nie anders as om die geheim versigtig te bewaar …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.50
Ciska Olivier: Liefdeslesse vir ’n grotman
Olga is die bestuurder van Boskloof gasteplaas en sy sal die veld vir niks agterlaat nie. Nie eens vir haar verloofde, Stefan, nie. Al wie haar liefde vir die dorre bos deel, is die een man wat sy …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.50
Ciska Olivier: Vlamme van gister
Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in ’n verhouding, maar dit het nie uitgewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl bly wees vir hulle en …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.26