Kaca pembesar
Cari Loader

Dana Snyman 
Die binneland in 
Nog stories en reise

Dukung
Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het,  soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde – en geloof.
€12.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Dana Snyman is ’n bekroonde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy eerste TV-reeks, Op pad met Dana, het verskeie seisoene beleef. Hy het meer as 63 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy stories deel, dikwels met oorweldigende reaksie van lesers. Sy nuwe reeks,  Grondpad-geloof, word vanaf Julie 2023 op Kyk NET uitgesaai. 
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 288 ● ISBN 9780624094524 ● Ukuran file 11.1 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2023 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 9094818 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

213,712 Ebooks dalam kategori ini