Kaca pembesar
Cari Loader

Dawn Brower 
”n Kristal Engel 

Dukung
’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind?

Na ”n nag van kaarte en drinkery, was Thor se skeurende hoofpyn die minste van sy bekommernisse. Wanneer ”n boodskapper opdaag met ”n kontrak vir hom om te teken, ontdek sy vrou Pia hy het ingestem om hulle seun aan die graaf van Devon se dogter te verloof. Pia is verby woedend en eis dat hy dit regmaak—of anders. Nadat hulle die argument tussen hulle ouers gehoor het, besluit die tweeling Liam en Lily om weg te hardloop uit protes teen die kontrak. Thor en Pia gaan op soek na hulle opstandige kinders voordat iets verskrikliks met hulle gebeur. Sal Thor Pia oortuig om hom te vergewe en die tweeling voor Kersfees te vind, of sal hulle gesin vir altyd uitmekaar val?

€2.93
cara pembayaran
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781667471594 ● Penterjemah Bianca Bunge ● Penerbit MG Press ● Diterbitkan 2024 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 9422255 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

257,870 Ebooks dalam kategori ini

Tidak ada hasil