Kaca pembesar
Cari Loader

Gabriel Agbo 
Breek Familievloeke 
Eis Jou Vryheid

Dukung

Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie.
So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte
Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en ‘n daadwerklike poging maak om ‘n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.

€4.49
cara pembayaran
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 176 ● ISBN 9788893985413 ● Ukuran file 0.5 MB ● Penerbit Tektime ● Kota Montefranco ● Negara IT ● Diterbitkan 2019 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7033352 ● Perlindungan salinan tanpa

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

118,492 Ebooks dalam kategori ini