Kaca pembesar
Cari Loader

Penulis: Koos Kombuis

Dukung
Koos Kombuis (gebore Andrè le Roux du Toit) het bekendheid en respek as “n sanger en liedjieskrywer verwerf, meestal in Afrikaans. Hy is “n romanskrywer, “n spotprenttekenaar, “n gewaardeerde rubriekskrywer en digter. Onder sy bekendste werke is “n Afrikaanse vertaling van I Ching en “n godsdienstige satire The Secret Diary of God. Hy het talle fantasieverhale aanlyn gepubliseer en is ook saam met klassieke skrywers soos H.G. Wells in “n Amerikaanse keurbundel van wetenskapfiksie ingesluit. Hy woon met sy vrou en twee kinders in die Wes-Kaap.




5 Ebooks oleh Koos Kombuis

Koos Kombuis: Die Reuk van koffie
Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug. Met ’n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaans en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, …
EPUB
Afrikanas
DRM
€13.99
Koos Kombuis: Die Tyd van die kombi’s
Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en …
EPUB
Afrikanas
DRM
€14.99
Koos Kombuis: Ver in die wêreld, sushi!
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.33
Koos Kombuis: Ver in die wêreld, sushi!
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. …
PDF
Afrikanas
DRM
€9.32
Koos Kombuis: Blasjan en die Blou Kitaar
Sebastian of Basjan beskou homself as ”n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk …
EPUB
Afrikanas
DRM
€5.61