Kaca pembesar
Cari Loader

Penulis: Marelize Swanepoel

Dukung
Juffrou Marelize Swanepoel (1985) matrikuleer aan Hoërskool Elsburg, waarna sy haar BA-Taalpraktisyn (2006) en BA- (Hons.) Afrikaans (2017) aan die Universiteit van Johannesburg voltooi. Sy tree gereeld as spreker by die ATKV se Skitter-in-Afrikaans-werkswinkels op en ontvang in 2017 ’n ere-Kokerpenning by Afrikaans.com.        




1 Ebooks oleh Marelize Swanepoel

Marelize Swanepoel: Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van …
PDF
Afrikanas
DRM
€10.99