Kaca pembesar
Cari Loader

Penulis: Naretha Franken

Dukung
Naretha Franken is in die Caledon-distrik gebore. Sy voltooi matriek aan Namakwaland Hoërskool op Springbok, waarna sy na Worcester trek en vier jaar later met MC Franken trou. Drie kinders word uit die huwelik gebore, en die gesin woon nou in Brackenfell. Naretha skryf liefdesverhale onder die Hartklop-druknaam.




3 Ebooks oleh Naretha Franken

Naretha Franken: Engel in die teater
Engela, teatersuster in murg en been, keer terug hospitaal toe ná langverlof. Nie net lyk die gebou binne en buite nuut nie, maar dit spog ook met ’n hele paar vreemde gesigte, waaronder ’n nuwe …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.99
Naretha Franken: Suster Leanie se groot hart
Suster Leanie ontferm haar oor die haweloses in die parkie oorkant Worcester Med, ongeag haar kollegas en haar verloofde, wynboer Henk, se vermanings. Dis háár tyd en geld en as sy iemand daarmee kan …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.99
Naretha Franken: Ter wille van geluk
Die SARR Kliniek het vyf jaar gelede Marina se toevlug geword toe haar lewe in duie stort. Dan sien sy Christiaan van Breda se naam op ’n lêer. Dadelik klim die seer en vernedering wat sy só netjies …
EPUB
Afrikanas
DRM
€4.99