Beáte is die alleenerfgenaam van ’n sakeryk ná haar pa se noodlottige motorongeluk. Maar sy kan nie toegee aan die liefde wat soos volmaan op haar lewenshorison kom hang nie ”“ sy gaan nie lank genoeg lewe nie.
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 230 ● ISBN 9780799352917 ● Casa editrice LAPA Uitgewers ● Pubblicato 2014 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 5205680 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM