Lente d'ingrandimento
Search Loader

Bruce Cairncross 
Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika 

Supporto
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongstetoevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel diebelangrikste en interessantste gesteentes en minerale vanons geologies opwindende streek bekend.Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soortegesteentes, met die klem op dié wat die bekendste ofalgemeenste is. ’n Kort inleiding gee ’n oorsig van dieonderwerp; kleurryke foto’s van die gesteentes en mineralesowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul diehelder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is ’n nuttigehulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, ofenigeen met ’n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika seunieke geologiese erfenis.
€3.10
Modalità di pagamento
Lingua Afrikaans ● Formato PDF ● Pagine 56 ● ISBN 9781775840602 ● Casa editrice Penguin Random House South Africa ● Pubblicato 2013 ● Scaricabile 6 volte ● Moneta EUR ● ID 2691729 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

82.494 Ebook in questa categoria