Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Jean-Pierre De Kock

Supporto
Jean-Pierre de Kock het ’n honneursgraad in musiek op Stellenbosch verwerf maar werk deesdae in die houtbedryf. Van sy rubrieke het al op Netwerk24 verskyn, en ’n kortverhaal is opgeneem in die Woordfees-bundel van 2016. Hy woon op Somerset-Wes maar sy droom is om hom eendag op ’n klein dorpie te vestig.




1 Ebook di Jean-Pierre De Kock

Jean-Pierre De Kock: Die daggaboer
Lennet Loots is ’n alleenloper. Hy woon op ’n lappie grond buite Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet ’n gewone rekenmeester wat ’n gewone …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99