Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Lize Albertyn-du Toit

Supporto
Lize Albertyn-du Toit is gebore en getoë op Bethal in Mpumalanga, maar ná voorgraadse studies aan die Universiteit van Pretoria voltooi sy haar honneurs in sielkunde by Stellenbosch. Sy boer saam met haar man op die plaas Vlakkerug naby Riebeek-Wes, en sy het twee seuns. Deesdae is sy ook remediërende onderwyser by Riebeeck Vallei Spesiale Skool.




2 Ebook di Lize Albertyn-du Toit

Lize Albertyn-du Toit: Die kinders van Spookwerwe
Milano Kaliempie is Mieta en Hennerik se enigste vlaktekuiken op die plaas Spookwerwe in die dorre Bo-Karoo. Hul buurman, Geelsuiker, leer Milano die geheime van die veld, ook jakkalsjag, en op die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Lize Albertyn-du Toit: Duifeling
Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie.  Dis nie lank nie of die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99