Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Marile Cloete

Supporto

39 Ebook di Marile Cloete

Marile Cloete: Dans met my
Bella is slim, berese en belese, maar bitter dom wat mans betref. Sy’s in die leë volstruispaleis om haar Ph.D. af te rond, maar moet keer om nie ook ’n slagoffer van Simon Cilliers te word …
PDF
Afrikaans
DRM
€12.48
Marile Cloete: Klein klippie, ver gooi
Pleks dat Rochelle haar wonde oor Riaan sit en lek, moet sy en haar voëlfobie met Rocco van den Bergh tred hou – voëlliefhebber en buurman wat gereeld oor haar muur spring, met sy kaal kop en sagte …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete: Sy mooiste woorde
Deborah is ’n inkennige boekmens, nogal “koud”. Niel is ’n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad nie by hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Marile Cloete: Waar sy hoort
Anneke het meer as haar deel aan mislukte verhoudings gehad. Van nou af staan sy op haar eie bene. Ter wille van haar kind. En ter wille van haarself. Maar waar pas Adriaan Rossouw en Patti …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Marile Cloete: Liedjie vir jou
Nelleke se loopbaan as sangeres is daarmee heen. Maar in Noorweë maak Philip le Roux en sy kitaar nuwe drome in haar wakker. Daar is egter Braam om mee rekening te hou. En Philip se vrees om homself …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Marile Cloete: Man van sy woord
Na twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Marile Cloete: Man met ’n missie
Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy ’n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is ’n moeilike ding. En ’n harder hardekwas as Mignon …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Marile Cloete: Man van min woorde
Francesca begeer ’n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy’s ’n geskikte baas nie. Sy sál ’n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete: Haar grootste geskenk
Bernice wil kranksinnig word soos die nuwe buurman se hond blaf. En dit terwyl sy haar tweede misdaadroman skryf. Haar aantreklike buurman word egter op die lange duur vir haar ’n groter probleem …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Eindelik liefde
Schalk en Anke is voëls van eenderse vere: albei onafhanklik, albei beroepsgedrewe. En albei het al seergekry. In Leipzig kom allerlei verborge vrese en drome na vore. En in Noorweë moet hulle ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Teen haar beterwete
Jossie Tredoux is ”n dominee wat haar nie deur konvensies aan bande laat lê nie. Die streng nuwe skoolhoof se manier van doen bots met haar spontane benadering. Maar hy het ’n swakplek: sy seuntjie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Marile Cloete: Projek ware liefde
Christine staan in die son en omkom van die dors, maar Dennis nooi haar nie by sy huis in nie. Hy kan nie onthou dat hulle ’n afspraak het nie, maar hy weet verseker: Christine is die prinses van sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Marile Cloete: Romanse in rock
Beth kan haar “Groot Liefde” ”“ Bruce Springsteen ”“ se konsert in Noorweë bywoon. Sy moet net eers die vlug soontoe met die aantreklike Etienne Benade aan haar sy oorleef. En nie op hom verlief …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Marile Cloete: Moed vir die liefde
Renate is op haar senuwees. Dawid, die man met die mooiste blou oë en donker hare gaan die eerste kliënt van haar tatoe-studio wees. Maar laat professionele senuwees ook ’n mens se hart vinniger …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete: Uitgelewer aan die liefde
Hoe gemaak wanneer ’n rofstoeier en skoolhoof op ’n Klein Karoo-dorpie koppe stamp? Voeg ’n wysneus-tienermeisie, asook ’n hele paar rondloperkatte by en jy het ’n resep vir moeilikheid. Of wag, dalk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Marile Cloete: Reg vir my
Vir ’n tinktinkie met ’n groot bril en ’n ewige boek onder die blad het Henk Rademeyer sekerlik geen trek nie. Net soos die res van die wêreld se mans, dink Essie. Maar ’n reuse verrassing wag op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Logika van die liefde
Skoonheid kan ook in gebrokenheid bestaan Emmerentia het borskanker oorwin maar is nog baie broos en vind veral haar emosionele herstel moeilik. Sy voel skuldig omdat sy herstel het van borskanker …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.19
Marile Cloete: Perfek vir my
Cassie het ’n begeerte om met Francois Durandt te baklei. Sy kan dit nie verstaan nie. Maar vandat sy hom ontmoet het begin ’n duiweltjie elke keer op haar skouer rondfladder as hy in die omgewing …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete: Genoeg vir My
Van Kroasië na Kaapstad! Alexandria Muller is ’n tandarts én ’n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasië. Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Hoogsomerliefde
Roelien en haar broer is nuut op die dorp en wil oorbegin. Ongelukkig vir haar is haar buurman nie net onbeskof nie maar eina-aantreklik ook. Om sake te vererger gee hy by dieselfde plek as sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Marile Cloete: ’n Man vir altyd
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer ’n Duitse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.94
Marile Cloete & Santie van der Merwe: Man met ’n hart & Kroon
Jacques het nog nooit ’n moeilike vrou soos Jackie ontmoet nie, maar wegbly kan hy nie. Jackie het ná haar eksverloofde haar gelos het mure om haar hart gebou en sy is nie van plan om dit nou te laat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Marile Cloete & Marilinda Murray: Roekelose harte
Adele is op vakansie om van haar eks te vergeet, nie ’n plaasvervanger vir hom te kry nie. Maar een kyk in Lance se broeiende blou oë en haar hart vat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete & Ilde Grove: Pasmaats & Sterk genoeg vir die liefde
‘Ramp’ is die enigste woord om Simoné se werksonderhoud met die fotograaf, Helmut Adelbergh, te beskryf. Tog is haar artikels en sy foto’s perfekte pasmaats ”¦ en hul harte …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete: Nooit Weer Winter
Lisa is ’n onderwyser wat ’n vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien. Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar in. Michael is die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Liefde Onbeperk
Hy is nie van plan om sy hart te verloor nie.Estelle dra steeds swaar aan die een groot fout wat sy in die verlede gemaakhet. Daarby is sy ’n ekstrovert wat bitter swaar kry tydens inperking, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Oorbegin
Hoe bou twee mense ’n toekoms saam wanneer beide hul fondasies verloor het?Reinet Schreuder en haar twee identiese susters sit almal sonder werk wanneer die pandemie alles ontwrig. Om geld te spaar, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Marile Cloete: Vergewe en Vergeet
Om vir Etienne te verloor, was vir Lucie baie soos om ’n ledemaat te verloor. Soos met haar arm, het die spookpyne van sy afwesigheid ook nooit heeltemal verdwyn nie. Dis hoekom sy so omver gegooi is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Marile Cloete: Vreemde Tyd vir Liefde, ”n
Isa het nog altyd gereken dis beter om deel van die oplossing as deel van die probleem te wees, maar nou het sy twee probleme om op te los: Die nasionale inperking en Jos Malherbe, haar broer se pel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete & Ronelle Uys: Eintlik Alles
Wat in Vegas gebeur … What happens in Vegas, stays in Vegas. Wanneer Miela Karoo toe trek om haar tante by te staan, kom sy gou agter dié ou gesegde geld nie noodwendig hier nie. Haar impulsiewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Marile Cloete: Vir Altyd Lente
Jennie neem een dwase besluit en dit kom haar duur te staan. Sy breek uit ’n toksiese verhouding en keer terug Klein-Karoo toe. Haar ouers het geen genade nie – en sy word werkloos; swanger en alleen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Herfsmelodie
Sunet en Bertie se hoërskoolliefde kon nie die toets van emigrasie deurstaan nie. Nou’s hy egter terug in die Klein-Karoo en Sunet moet besluit of hierdie ontwrigte vreemdeling met twee …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Weer begin
Daar is meer as reën in die lug … Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Nuut begin
Met haar suster Reinet se troue raak Maret Schreuder en die strooijonker Erik Bosman halsoorkop verlief, maar dinge loop net so vinnig weer skeef. Erik gaan werk in Europa en Maret gaan voort met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Marile Cloete: Blom van sy hart
Christeline Samuels is pas terug ná sy haar Doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ‘n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die vervreemding van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marile Cloete: Tuiskoms van die hart
Elsbet Minnaar keer terug na Suid-Afrika ná sy lank in die buiteland netbal gespeel. Sy is tuis vir een doel: Om behandeling vir haar depressie in ‘n kliniek te ontvang. Niemand is bewus van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Marile Cloete: Rusplek vir die hart
‘Olivia October beëindig haar netballoopban in Australië en keer terug na Suid-Afrika. Met haar spontane geaardheid en voller figuur wat sy met selfvertroue dra, skep sy die indruk van sorgvryheid. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.98
Marile Cloete: Herberg vir die hart
Marike Marais is passievol oor haar werk as ontvangsdame by ‘n kliniek vir geestesgesondheid. Ná ‘n mislukte verhouding is sy vasberade om haar nooit weer aan ‘n lyntjie te laat hou nie. Louis Calitz …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.82
Marile Cloete: Veilige hawe vir die hart
Paula Swart het baie empatie met die pasiente by die kliniek waar sy ‘n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie. In …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.26