Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: noreen nolte

Supporto

4 Ebook di noreen nolte

Noreen Nolte: Om te dans
Skaars drie maande terug was Lisa se lewe nog normaal. Hulle was ’n gesin, sy het vriende gehad en sy het geléwe vir ballet. Maar toe verander alles in ’n oogwink en Lisa moet by haar eksentrieke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.02
Noreen Nolte: Dans, Jenna
Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor ’n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om ’n winterskool in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.15
Noreen Nolte: Sterre vir die donker
Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte te keer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.80
Noreen Nolte: Uitverkies
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.74