Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Rudie Van Rensburg

Supporto
Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika en oorsee. Hy het die romans Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze geskryf. Op die spoor van is sy eerste publikasie as samesteller.




20 Ebook di Rudie Van Rensburg

Op die spoor van
Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. ‘n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Rudie van Rensburg: Slagyster
Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ’n Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, gevange …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie Van Rensburg: Kopskoot
Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie Van Rensburg: Judaskus
Iemand se beendere word gevind op ’n stortingsterrein . . . Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Pirana
KASSIE SE VYANDE IS TOT DIE TANDE GEWAPEN … Wanneer Kassie Kasselman die saak van ’n vermiste oudkollega begin ondersoek, is dit duidelik hier skuil meer as net ’n dwelmverwante verdwyning. Hoe lyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie Van Rensburg: Kamikaze
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie Van Rensburg: Hans steek die Rubicon oor
Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Rudie Van Rensburg: Ys
Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie Van Rensburg: Medusa
’n Ongekende vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Hy en Rooi Els het nog nooit só ’n saak hanteer nie. Die sterk emosies wat hy ervaar, stem hom onrustig. Reeds as groentjiespeurder het Kassie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie Van Rensburg: Vloek
In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Merk
Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Hans gee Herklaas horings
Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ’n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Rudie van Rensburg: Piranha
SAP Captain Kassie Kasselman is a crack detective, in spite of appearances. When he starts investigating the disappearance of an ex-colleague, it becomes clear that more is going on than a simple …
EPUB
Inglese
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Hartedief
’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek.  Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Hans bars die bioborrel
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Rudie van Rensburg: Monster
Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, ’n CIA-steunpilaar. Intussen word ’n Saoediese joernalis in ’n konsulaat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Hans hou sy lyf Sherlock
Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Rudie van Rensburg: Doolhof
Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes. ’n Britse ondersoeker is op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Dwelm
Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . . En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Rudie van Rensburg: Hans kry troukoors
Hans het geen begeerte om ná soveel jare alleen weer vrou te vat nie. Maar alles verander toe ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in Huis Madeliefie land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99