Lente d'ingrandimento
Search Loader

Theo Vorster 
Sakegesprek met Theo Vorster 

Supporto
Sakegesprek met Theo Vorster is ‘n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so ‘n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierdie reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100, 000 en 130, 000, almal in die hoër LSM groepe. In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in enterpreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. Kyk Net het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo ‘n weeklikse kolom skryf.
€7.99
Modalità di pagamento
Lingua Inglese ● Formato EPUB ● Pagine 300 ● ISBN 9781868425785 ● Dimensione 5.7 MB ● Casa editrice Jonathan Ball ● Città London ● Paese GB ● Pubblicato 2013 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 2673592 ● Protezione dalla copia DRM sociale

Altri ebook dello stesso autore / Editore

245.487 Ebook in questa categoria