Lente d'ingrandimento
Search Loader

Theresa van Baalen 
Z-A-K: Die geheime van Zenkion 
Die geheime van Zenkion

Supporto
Adobe DRM
Copertina di Theresa van Baalen: Z-A-K: Die geheime van Zenkion (ePUB)

Die lang reis na die planeet Zenkion is uiteindelik verby, maar vir Mitch Wilson is dit ’n antiklimaks omdat sy beste vriend, Lionel, dit nie saam met hom tot op Zenkion gemaak het nie. Min weet hy dat hy nog nie die laaste van Lionel gesien het nie. Is die beweringe waar dat die mense van Deltaville iewers op Zenkion aangehou word? Sal Mitch en Lionel dit regkry om hulle gesinne weer te vind, en is Imke se Aarde-ouma ook daar? Imke se pad kruis onverwags met die van haar pa, Drogan. Gaan hy haar probeer verhoed om saam met Mitch-hulle terug te gaan Aarde toe as alles uiteindelik verby is? Wat gaan eintlik op Zenkion aan, en hoe pas die Aardbewoners in die prentjie?
Beleef die avontuur saam met die drie vriende en vind uit hoe die laaste stukkies van die legkaart inmekaarpas.

€9.04
Modalità di pagamento
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 136 ● ISBN 9781776353255 ● Casa editrice LAPA Publishers ● Pubblicato 2022 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 8287913 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

4.401.803 Ebook in questa categoria