Kanta pembesar
Cari Loader

Carla van der Spuy 
Liefde agter tralies 

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Carla van der Spuy: Liefde agter tralies (ePUB)
Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad… Dít is ver van die enigste geval van so ‘n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers – selfs moordenaars – vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle ‘die liefde van hul lewe’, of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.
€12.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Carla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer van niefiksie boeke, met boeke soos Mens of monster (2012), Mishandel misbruik misken (2016) en Sielsiek (2017). In 2015 was Bloed op haar hande deur Books Live gelys is as een van die mees verbysterende Suid-Afrikaanse ware-misdaad-boeke.
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 180 ● ISBN 9780624087014 ● Saiz fail 1.2 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2019 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 7081381 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

10,145 Ebooks dalam kategori ini