Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: Etienne van Heerden

Sokongan
Internasionaal bekende skrywer Etienne van Heerden woon saam met sy vrou, Kaia, op Stellenbosch. Hierdie veelbekroonde skrywer is die afgelope twee dekades reeds betrokke by die doseer van letterkunde, literêre teorie en kreatiewe skryfwerk. Tans is prof. Van Heerden verbonde aan die Universiteit van Kaapstad waar hy benewens kreatiewe skryfwerk-begeleiding ook gemoeid is met die doseer van literêre teorie, mediastudies en Suid-Afrikaanse en Nederlandse letterkunde.




9 Ebooks by Etienne van Heerden

Etienne van Heerden: Klimtol
Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op ’n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Etienne van Heerden: In stede van die liefde
Dié roman is ’n wydlopende werk wat hom veral in Seepunt, Stellenbosch en Matjiesfontein afspeel. Maar die kring word wyer getrek om onder meer verskeie Europese lande en Zimbabwe in te sluit. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Etienne van Heerden: Asbesmiddag
’n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan ’n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Etienne van Heerden: Toorberg
In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Etienne van Heerden: My Kubaan
My Kubaan was Van Heerden se eerste kortverhaalbundel – ’n belangwekkende bydrae wat hom midde-in die destydse oplewing van die Afrikaanse kortverhaal geplaas het. Die beste tekste in hierdie bundel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Etienne Van Heerden: Die wêreld van Charlie Oeng
Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Etienne Van Heerden: Die biblioteek aan die einde van die wêreld
Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op ‘n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Etienne van Heerden: A Library to Flee
Lawyer Ian Brand sends out a tweet that changes his life irrevocably. Thuli Khumalo, Fallist leader, must choose between betraying her father and forsaking her principles. Snaar Windvogel, once the …
EPUB
Inggeris
DRM
€14.99
Etienne van Heerden: Gebeente
Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur ’n opspraakwekkende plaasmoord, maar ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99