Kanta pembesar
Cari Loader

Frenette van Wyk 
Silwerspoor van die maan 

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Frenette van Wyk: Silwerspoor van die maan (ePUB)
‘Zara is vasbeslote om nooit ’n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit. Daar is egter reeds ’n vrou en ’n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwermunte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat ’n trommel vol soortgelyke muntstukke van ’n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het. Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen. Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste ’n geheim bly. En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie. ‘
€3.99
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 192 ● ISBN 9781776359219 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2023 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 9097967 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

4,399,017 Ebooks dalam kategori ini