Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: George Claassen

Sokongan
George Claassen is “n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van “Geloof, bygeloof en ander wensdenkery” asook medesamesteller van “Die groot aanhalingsboek” en “Goed om te weet”. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.




2 Ebooks by George Claassen

George Claassen: God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles
Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge. In dié boek antwoord bekende Suid-Afrikaners, twaalf gelowiges en twaalf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
George Claassen: Sêgoed met slaankrag
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99