Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: Ilde Grove

Sokongan

8 Ebooks by Ilde Grove

Ilde Grove: Die Kremetart Blom Weer
Coreen is ’n verpleegsuster aan ’n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes. Dokter Romano van hierdie sentrum en ’n ander man wat soortgelyke werk doen, ding al twee mee om Coreen se hart. Watter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Ilde Grove: Die Nuwe afrigter
Tien jaar later stap Hermien se ou buurmaatjie weer haar lewe binne as haar nuwe swemafrigter. Sy besef gou dat sy nooit opgehou het om hom lief te hê nie, maar glo nie hy voel meer so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Marile Cloete & Ilde Grove: Pasmaats & Sterk genoeg vir die liefde
‘Ramp’ is die enigste woord om Simoné se werksonderhoud met die fotograaf, Helmut Adelbergh, te beskryf. Tog is haar artikels en sy foto’s perfekte pasmaats ”¦ en hul harte …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Ilde Grove & Elsa Winckler: Legkaart van die hart & Sproete, ’n troue en ’n soul mate
Helene moet Lientjie Swart word vir haar eie veiligheid. Sy moet haar familie, werk en vriende verlaat – vir hul veiligheid. Gun die noodlot haar egter ’n beskermengel in die vorm van Theuns Krige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Ilde Grove & Rita Swanepoel: Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe
Wilde Sara trou. Dis nie aldag wat iets so opwindend op Sonika se klein dorpie gebeur nie, maar sy het ’n dilemma. Op die uitnodigingskaartjie staan uitdruklik: Mevrou Ellis en metgesel. Hoe sal dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Ilde Grove & Tenita Kidelo: Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (RomanzaLiefde)
Vlug van haar hart ”“ Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Ilde Grove & Nerine le Roux: Reënmeisie & Toe ontmoet ek jou
Op ’n reënerige aand ontmoet Klara ’n man met treffende oë. Hy daag weer op terwyl sy werk as ‘Jai’ by die Sjinese restaurant. Dalk is dit toeval, dalk nie, maar Ben verstaan haar hart se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Ilde Grove: Meer as blomme
Sy liefde is soos die eerste lenteblom Mia se gunstelingmens is haar ouma en haar gunstelingplek is haar ouma se blommewinkel, Die geel katstert. Daarom sal sy enigiets doen om te verhoed dat die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52