Kanta pembesar
Cari Loader

Jan van Tonder 
Grootgeluk 

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Jan van Tonder: Grootgeluk (ePUB)
Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf.
Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.
  
€12.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale,  Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy romans Roepman en Die verevrou is albei vir verskeie literêre pryse benoem, en Roepman is ook verfilm.
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 368 ● ISBN 9780798182423 ● Saiz fail 0.7 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2021 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 8200198 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

41,294 Ebooks dalam kategori ini