‘n Wye verskeidenheid kortverhale, meesal humoristies, baie met ‘n regskinkel, party oor bergklim, ander oor die tragiek van oorlog. Met ‘n langer reisverhaal oor die Karakoram in Pakistan en die Sy-roete in Sjina. Die skrywer, ‘n bekende regter, put uit sy ervarings as regsgeleerde, wêreldreisiger, bergklimmer en avonturier. Pittig geillustreer deur Marinus Wiechers.
Jadual kandungan
Arnoster en die prokureurtjieYsters
Die egskeiding
Ansie se troue
Aarto
Van bokke en sinkplaatpaaie
Dame vir die nag
Donderdagnag in Danville
Die dagvaarding
Die testament
Die tweede plaag
Dis nie my oorlog nie
Die domino-effek
Die kettingbrief
Die slaghuisklong
Lonely Hearts
Mara
‘n Naweek saam met die Manne
Nelia/Ophelia
Offerbees
Ou Karel vat sy foon saam
Sonde
Swart Piet
Thysie
Die troue
Die vervalsing
Vir Volk en Vaderland
Welmoed
Die wieler dieler
Vier skimme
Ruwenzori
Yangtze
Die wet van Everest
Andy die monkey
Burn Meot
Mengenai Pengarang
oud-regter van die hooggeregshof, boer, bergklimmer, reisiger
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 216 ● ISBN 9780620620970 ● Saiz fail 5.0 MB ● Penerbit Kees van Dijkhorst ● Diterbitkan 2016 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 5284266 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM