Kanta pembesar
Cari Loader

Kristel Loots 
Die lang Papawer 

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Kristel Loots: Die lang Papawer (ePUB)
Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wêreld, of sovoel dit vir haar. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van ’n papawer wat aanhou uitstyg. As jy dan nog die dogter is van ’n pastoor van ’n volksvreemde kerk in die Knysnabosse, is die verleentheid groot en die hoop min.Die nuwe millennium is op pad, die vrees vir die Y2K-virus ’n werklikheid. Libbimoet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Nogal moeilikas jou dansmaat se kop deur jou boobs verswelg word.Dis Flooze, haar kamermaat op universiteit, wat Libbi leer om haar eie identiteit teomarm en uitdagend anders te wees, om uit die soetkoekblik te klim. Die verlangena liefde bly egter knaag, die honger van die lyf ook. Toe word sy maar mevrou Libbi Landman – en sit steeds met ’n honger vir 51% meer as wat sy gekry het.Boonop vergemaklik haar vriend Beer se huiwering op haar drumpel glad nie sakenie.Tydens Covid kry die komplikasies rondom haar liewe, halfheilige pa, Beer enhaar gesin net kleintjies. Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog springvoordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?
€11.71
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 304 ● ISBN 9781776352647 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2022 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 8641475 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

4,401,803 Ebooks dalam kategori ini