Die derde in die Kalli Krynauw-reeks. Dié poligrafis help jag maak op misdadigers. Die skisofreen wat ’n obsessie gehad het om haar te vermoor is terug in haar lewe. En ’n reeksmoordenaar is moontlik deel van die polisiespan …
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 239 ● ISBN 9780799369823 ● Penerbit LAPA Uitgewers ● Diterbitkan 2014 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 5206243 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM