Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: Madelie Human

Sokongan
Madelie was nog altyd verlief op die liefde. Sy verslind daagliks liefdesverhale en geniet elke oomblik van voor haar rekenaar sit en planne beraam om die paartjies in haar boeke aan die stry (darem ook aan die vry!) te hou. In haar eie lewe skram sy weg van wroeging en sy verkies om romantiese komedie te skryf. Haar man is haar held wat nie omgee om die kospotte dop te hou terwyl sy skryf nie. Hulle woon in die Bosveld waar hulle saans die mooiste sonsondergange van hul kuierstoep af kan sien.




54 Ebooks by Madelie Human

Madelie Human: Wanneer passie blom
Dís nou nie wat Janie in gedagte gehad het met haar bedelbriefies aan Kupido nie! Sy’t dan so mooi gevra: Net ’n gewone man, seblief. Hy hoef glad nie so danig aantreklik te wees nie. Sy’t nié gevra …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Madelie Human: Om Ben lief te hê
Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad … en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Madelie Human: Om Ben lief te hê
Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad … en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Kaalvoetbruid
Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp “ontdek” haar kunswerke en sy moet vasstaan – dis net ’n rookskerm om haar ouma se …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Om Dirk te tem
Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Madelie Human: Genoeg is genoeg
Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir ’n ruk by hom op die plaas bly. In ’n …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Pad vol dubbeltjies
Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.37
Madelie Human: Voltooide sirkel
Sewe jaar nadat Riëtte se tweelingsus sterf by die geboorte van haar baba, kom dié kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees ”“ en so aantreklik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Halsoorkop
’n Donderstorm bring Beth “wat nie die skraalste was op universiteit nie ” en haar droomman bymekaar. Daarna is dit halsoorkop! Maar as forensiese rekenmeester is dit haar taak om korrupsie in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelie Human: Onwelkome geskenk
Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Madelie Human: Genoeg is genoeg
Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir ’n ruk by hom op die plaas bly. In ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Optelgoed is hougoed
Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy’s van die bodorp en sy ’n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Om Kobus te ken
Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Om Dirk te tem
Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Jy’s die een
De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelie Human: Pad vol dubbeltjies
Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Madelie Human: Alles of niks
Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geërf het. Sy wil dit restoureer en in ’n gastehuis omskep … as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Allesbehalwe
Corneli werk vir ’n sakereus. Sy kry opdrag om van die agterlike boer wat dié sakeryk gaan erf, ’n gekultiveerde man te maak. Net jammer hy is so selfversekerd en sy oë is so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Handomkeer
Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van dié wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Le Fleur se hartebreker
Voor die oestyd verby is, is Janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. Dit is wat die Franschhoekvallei se hartebreker haar wed! Wel, ons sal sien, besluit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Terug na jou
Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens ’n boemerang van jou af weggooi. Nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierdie keer daarin slaag om dit vas te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Kolwyntjie
Die tweelingdokters in die spreekkamers reg langs Melani se nuwe besigheid is albei ewe sjarmant. Dis egter Lourens wat haar hart verower, maar hy wil verder studeer en het nie tyd vir ”n verhouding …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelie Human: Altyd die strooimeisie
Meyer Malan steel Zoë se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefhê as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het. Kan sy die familie vertel wie sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Wilde hawer Omnibus
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas. Om Ben lief te hê: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad … en weggesmyt. Terug met haar praktyk as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.36
Madelie Human: Held in ’n oorpak
Zack is nie een vir langtermynverhoudings nie. Hy stel bloot vir Emma as sy galerybestuurder aan omdat hy nie vir sy vriend Hanno kan nee sê nie. Buitendien is Emma ’n gewone Griet, glad nie sy soort …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Held in ’n voorskoot
Ron, die omroeper van die klassieke musiek-radiostasie se stem, is soos musiek vir Kate se ore. En wanneer sy hom in lewende lywe ontmoet, besef sy dat dit nie net sy stem is wat haar bekoor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Madelie Human: Skakerings van liefde
Nadia kom op die mees onverwagte plek en tyd weer die seuntjie teë wat sy vir aanneming moes afgee. Maar vergis haar seuntjie se aanneempa nie lyflike begeerte en ’n ma vir sy kind met liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.61
Madelie Human: Hartewens
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Onwelkome geskenk, Handomkeer en Le Fleur se hartebreker.Onwelkome geskenk: Marile vertrou glad nie die Werner-vent …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.35
Madelie Human: Hartsbegeerte
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Terug na jou, Kolwyntjie en Altyd die strooimeisie.Terug na jou: Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.36
Madelie Human: Kaalvoetbruid
Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp “ontdek” haar kunswerke en sy moet vasstaan – dis net ’n rookskerm om haar ouma se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Held in blou jeans
“Is hy ’n bleeksiel met ’n dikraambril?” vra sy haar ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riëtte dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet dié held in blou jeans gaan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelie Human: Lank, donker en gevaarlik
’n Verhouding so kort op die hakke van die verbreking van haar verlowing is vir Lizma ondenkbaar maar vertel dit nou vir haar ongehoorsame hart. Dit gaan telkens op loop as Joe Schoeman net naby haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelie Human: Skakerings van geluk (SuperRomanza)
Haar geluk bestaan uit verskillende skakerings … Lea Richter is vasgevang in ’n situasie waaruit sy nie kan kom nie. Haar ma is aan ’n rolstoel vasgekluister erg depressief en afhanklik van haar. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.19
Madelie Human: Lank, Donker en Verleidelik
Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature ’n versorger … Suster Tessa Vermaak is gelukkig … Wel dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van ’n chauvinis haar werk kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Lank, Donker en Dierbaar
Zirk en Rochelle glo beide in wet orde en geregtigheid maar hulle het verskillende benaderings tot die toepassing daarvan. In die hof vlieg die vonke maar buite brand ñ ander soort vuur tussen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Skakerings van hoop
Ná ’n bitter ongelukkige huwelik bevind Anina, ’n enkelma, haar op Fynbos tot sy weer ’n pos in die stad kan kry. Haar toekomsplanne sluit nie in dat sy haar jeugliefde weer hier raakloop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.60
Tienie Holtzhausen & Madelie Human: Toe-oë afspraak & Pap en runners
Die skrywer JJ Jooste se suster stel vir hom ’n assistent sonder sy medewete aan. Eers wil hy niks van dié afspraak weet nie, maar Martinet mag dalk net die vrou van sy drome …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Jacolet van den Berg & Madelie Human: Soos hout en konfetti & Held in ’n aandpak
Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir ’n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: sy mag dalk net sy ondergang …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.05
Madelie Human: Herfswind
Mari se lewe is omvergewerp. Haar ouers is dood en sy maak ’n skokkende ontdekking. Dit blyk dat die God van haar ouers haar verlaat het maar kan die regverdige Hemelse Vader van die aantreklike nuwe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Winternag
Belinda Behrens is ’n befaamde sangeres wat dikwels op koerantvoorblaaie pronk, maar haar hart hunker na meer. Sy wil haar dogter leer ken, uit die kollig kom en ’n tuiste op Groeneweide maak. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Lentemelodie
’n Voël in ’n kou sing steeds Ali Grey se lewe is aan skerwe. Haar skitterloopbaan as sangeres in New York isin die weegskaal, want na ’n ongeluk is haar spraak aangetas en sy het ’n lelikelitteken …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Madelie Human: Tydloos
Moet sy teruggaan na haar eie tyd of haar hart volg? Juli le Roux word wakker in haar sitkamer, maar vind tot haar skok uit dis driehonderd jaar in die verlede tyd. Sy het op ’n geheimsinnige wyse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Somerson
Sabrina loop die man raak wat sy nooit weer wou sien nie. Nie net een keer nie, sommer baie! Boonop lyk dit vir haar of Ruan die ontmoetings beplan. Sy weet egter dat hulle normaalweg nie in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madelie Human: Romanza Nostalgie: Madelie Human
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.Jy is die een De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.71
Madelie Human: ’n Man in my Kerskous
Sy is allergies vir mans, en hy het al sy vingers verbrand met ’n vrou…Berna Erasmus is allergies vir mans. Haar ma was ’n orkaan wat haar eie lewe en die mense om haar s’n met haar leefwyse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelie Human: Jaargety
Liefde kan jou siel genees Zadelle, die nuwe dokter op Groeneweide, dra ’n donker geheim en stel geensins belang in enige verhouding nie. Totdat sy vir Jacques Greyling, ’n aantreklike beesboer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelie Human: Ontydig (fantasie)
Juliette het altyd gedink die stories oor haar oupa se sakhorlosie wat oor magiese kragte beskik is sommer versinsels. Maar nou bevind sy haarself driehonderd jaar in die toekoms, nadat sy en Juli, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelie Human: Soene onder die Kersboom
Serina Bothma kom pas uit ’n lang verhouding wat sleg geeïndig het en wil niks van mans weet nie. Maar Tiaan, een van haar leerders in haar graad een klas, het egter besluit dat sy die perfekte …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Madelie Human: Hoog tyd
Dani de Villiers transporteer onverwags vanaf 2019 na 1724 tot in die sitkamer van die La Rochelle landgoed waar sy vir Jacques le Roux, die eienaar en wynboer, ontmoet. Verward en geskok oor waar sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Madelie Human: Rimpelinge
Elani is oortuig mans raak nie sommer aangetrokke tot haar nie weens haar reputasie as syferkop en boekwurm. Wanneer sy vir Rick op Bietjiebaai ontmoet, is dinge egter ’n ander saak. Rick word bekoor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.15
Madelie Human: Eggo”s van die hart
‘Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige oorlogskorrespondent, JJ Richter, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.97
Madelie Human: n Bruid voor Kersfees
‘Marli Botes het op skool haar hart op Wickus verloor, maar hy het haar skaars raakgesien. Ná dertig jaar loop hulle mekaar weer raak toe sy hom kontrakteer om haar huis te restoureer en sy besef gou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.82
Madelie Human: Die dokter langsaan
Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin ’n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek. Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net in feëverhale.Terwyl …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.26
Ilze Beukes & Alma Carstens: Romanza Nostalgie Bundel 1
In die omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.36