Marc, ‘n uitgeweke jong Suid-Afrikaner, bevind hom in Nederland. Hier leer ken hy Anneliese met haar borrelende, argelose instelling teenoor seks, maar ook vir Jurgen, wat ‘n donker las dra uit sy vroeëre verhouding met sy gestorwe vriend Tako. Marc en Jurgen se reis deur die papawervelde vavn Engeland, hul wedersydse bewuswording van aangetrokkenheid en terselfdertyd die groeiende besef van onafweerbare onheil, betrek die leser emosioneel en maak die karakters onvergeetlik.
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 232 ● ISBN 9780624058823 ● Saiz fail 0.4 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2013 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 4534257 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM