Kanta pembesar
Cari Loader

Owen Jones 
Tierlelie van Bangkok 
Wanneer die saad van wraak blom!

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Owen Jones: Tierlelie van Bangkok (ePUB)
Tierlelie van Bangkok – Toe die Sade van Wraak Blom – begin wanneer Lily ‘n gelukkige meisie is, wat geduur het totdat ‘n ‘oom’ begin het om haar van die ouderdom van 11 af, te mishandel. Sy het skaam en introvers begin word, wat daartoe gelei het dat sy ‘n eensame lewe geleef het totdat sy na Bangkok toe getrek het om by die universiteit te studeer.Haar gedagtes en haar verlede het wel by haar gebly, so na klasse het sy begin uitkyk vir mans wat sy vermoed het as pedofiele en het haar eie eienaardige manier van wraak op hulle uitgeoefen.Sy het die wraaknemende Tierlelie van Bangkok geword en het die gemeenskap in angs gehad, maar hoe lank kon sy aanhou om die polisie te ontduik en wou sy in elk geval geheimsinnig uitgevang word sodat sy haar storie kon openbaar?
€3.93
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667467061 ● Penterjemah Anonymous ● Penerbit Megan Publishing Services ● Diterbitkan 2023 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 9357594 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

4,401,803 Ebooks dalam kategori ini