Kanta pembesar
Cari Loader

Rina Cilliers 
’n Broodjie vir die liefde 

Sokongan
Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse

Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ʼn man. Daarom aanvaar sy die werk om op ’n afgesonderde plaas naby George ʼn skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer.Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ʼn tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos ’n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak ’n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy ’n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue.Miskien is daar tog ’n storieboek-einde vir die twee van hulle?
€4.46
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 208 ● ISBN 9780639605425 ● Penerbit LAPA Uitgewers ● Diterbitkan 2020 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 7634900 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

257,281 Ebooks dalam kategori ini