Kanta pembesar
Cari Loader

Rina Cilliers 
Opaal vir die Liefde 

Sokongan
Johlene Basson verkoop haar geërfde kunswinkel en het skielik genoeg geld om op ’n Sabbatsjaar te gaan. Sy wil haar ma se biologiese ouers gaan opspoor. Haar amper-verloofde ondersteun nie hierdie halsoorkop besluit nie, maar hy gee vir haar drie maande grasie. Dan wil hy trou. Op Koffiefontein is daar tydens die Tweede Wêreldoorlog ’n aantal Italiaanse soldate as krygsgevangenes aangehou. Johlene het ’n gevoel dat sy die antwoorde op haar vrae hier gaan kry, min wetend dat Koffiefontein haar hele lewe gaan verander. Gelukkig is sy nie alleen nie ”“ daar is die eksentrieke Tant Hartjie, die mooie boer Leo met sy lelike Land Rover en die kerkhof se spook, Elisabet.
€4.55
cara bayaran
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 208 ● ISBN 9780639605852 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2021 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 8108150 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

4,410,784 Ebooks dalam kategori ini

Tiada keputusan