Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: Rykie Roux

Sokongan
Rykie Roux (ʼn skuilnaam) het meer as tien jaar lank as joernalis gewerk. Nadat sy omtrent twintig tydskrifverhale op haar kerfstok gehad het, het sy vir die eerste keer haar hand aan ʼn langer liefdesverhaal gewaag, wat in 2001 gepubliseer is.




20 Ebooks by Rykie Roux

Rykie Roux: Môrester in die hart
Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Rykie Roux: Skitternag vir dokter Vasti
Van hul eerste ontmoeting was daar ’n magnetiese aantrekkingskrag tussen dokters Vasti van Vuren en Frits Spies. Maar Vasti sou dit nooit eens oorweeg om toe te gee aan die onuitgesproke gevoelens …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Malene Breytenbach & Kristel Loots: Hartklop Omnibus 1
In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Madelein Malherbe & Rykie Roux: Hartklop Omnibus 3
Heler van skade: Lucinda O’Neill word ’n pos as pediater by die Wynland-kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied en dit bring ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Malene Breytenbach & Rykie Roux: Hartklop Omnibus 4
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Rykie Roux: Trofeevrou
Hy wil Inez met alle mag besit. Maar dis bloot om die sosiale leer te kan klim. En natuurlik uit wraak. Aanvaar sy sy aanbod, kan Wim Meintjies haar deeglik straf vir sy vernedering toe sy jonger …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Rykie Roux: Trofeevrou
Hy wil Inez met alle mag besit. Maar dis bloot om die sosiale leer te kan klim. En natuurlik uit wraak. Aanvaar sy sy aanbod, kan Wim Meintjies haar deeglik straf vir sy vernedering toe sy jonger …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Rykie Roux: Onweerstaanbare vreemdeling
Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is ’n amperse doktor en Soois ’n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.42
Rykie Roux: Mariek en die magnaat
Mariek dra swaar aan haar eksverloofde se geldverduistering. Pieterjan Ungerer glo sy is ’n fortuinsoeker wat haar web ook vir hóm gestel het. Sy weet hy is vol leuens gepomp, maar hoe bewys sy haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.48
Rykie Roux: Naweekbruid
Andreas Steyn volg haar, oorrompel haar, maar sy laventelblou oë bly koud. Marguerite trou met dié briljante Argitektuurstudent, al weet sy hy het haar nie lief nie. Sy word ’n naweekbruid, want sy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.50
Rykie Roux: Satynprinses
Niene O’Kelly wil nie die beeldskone erfgenaam van haar ouma se kosmetiekryk wees nie. Sy’s in wese ’n vlieënier. Brink Viljoen kom haal haar in Botswana, maar sy’s ontuis in O’Kelly’s se gange, haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.43
Rykie Roux: ’n Meermin vir Xander
Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is ’n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Rykie Roux: Onweerstaanbare vreemdeling
Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is ’n amperse doktor en Soois ’n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Rykie Roux: ’n Meermin vir Xander
Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is ’n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rykie Roux: Die Flerrie en die advokaat
Advokaat Anita Maree vlug om haar reputasie as verleidster af te skud. Sy kom teen Jans van Heerden te staan, ’n gedugte opponent, en sy móét bewys sy’s nie net ’n leëkoppie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.54
Rykie Roux: Lieflike leuenaar
Toe Anneke teen haar sin die rol van haar tweelingsuster speel, bedrieg sy die man wat sy liefgekry het. Durf sy hom verloor om haar suster te red? En Saul Cordier het g’n genade …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Rykie Roux: Hibiskusvrou
Theuns slaan die onafhanklike en selfstandige Nerita se voete onder haar uit. Maar toe breek haar een en twintigjarige seun Theuns se lieflingdogter se hart. En Nerita weet Theuns sal haar nooit bo …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.54
Rykie Roux: Web van liefde (Omnibus)
Web van liefde is a compilation of three of popular Rykie Roux’s previous Romanzas – Mariek en die magnaat. Satynprinses. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.40
Rykie Roux: Net jy (Duet)
Twee van Rykie Roux se gewildste romanses, Die flerrie en die advokaat en Lieflike leuenaar in een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.79
Rykie Roux: Tango met ‘n chirurg
In Tango met ‘n chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie: Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar – en dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99