Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: Schalk Schoombie

Sokongan
Schalk Schoombie is gebore in Pretoria en het grootgeword in Kempton Park. Ná sy dramastudies aan die UP was hy akteur, kunsresensent, en redakteur van De Kat. As vryskutjoernalis skryf hy vir Insig, Rooi Rose, Sarie en Rapport. Hy is bekroon met ’n Mondi (1994), ’n ATKV-Mediaveertjie (2009), ’n Anglo Gold Ashanti-Smeltkroesprys (2012), en ’n Spesiale Toekenning vir Besondere Kultuurprestasie deur die FAK. Hy het reeds 9 dramas geskryf, waarvan Gepiekel in 2014 by Aardklop gedebuteer het. Schoombie woon in Alberton met sy gesin en drie Jack Russells.




1 Ebooks by Schalk Schoombie

Schalk Schoombie: Tot die dood ons skei
Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, ná meer as ’n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99