Vergrootglas
Zoek lader

André P. Brink 
Mediterreense herinneringe 
Reisvertellings

Ondersteuning
Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is ’n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande – Italië, Spanje, die suide van Frankryk en Portugal: Sempre diritto (1963), Olé (1965), Midi (1969) ) en Fado (1970). Hierdie keur sluit in baie leesbare verhale wat steeds iets weerspieël van daardie “eerste vroeë opgetoëndheid oor ’n wêreld wat nog gelê en wag het om in Afrikaans ontdek te word”, soos Brink dit gestel het. Sy vertellinge wissel tussen humor en erns, is speels en ook indringend.
€14.99
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 336 ● ISBN 9780798158589 ● Bestandsgrootte 1.3 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2013 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4743108 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

699.325 E-boeken in deze categorie