Vergrootglas
Zoek lader

Bettie Naudé 
Saartjie Omnibus 7 

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 7 (ePUB)
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, ’n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook ’n wêreldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer ’n beroemde rugbyspeler kom kuier.
€8.49
Betalingsmethoden

Over de auteur

Bettie Naudé (die skrywersnaam van Topsy Smith) se karakter Saartjie is al jare lank gewild onder jong Afrikaanse lesers. Smith is een van die suksesvolste jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie- en Saartjie-reekse het ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit het jongmense baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 380 ● ISBN 9780798178532 ● Bestandsgrootte 0.5 MB ● Leeftijd 17-12 jaar ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2018 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 6685025 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

54.827 E-boeken in deze categorie