Vergrootglas
Zoek lader

Auteur: Cecilia Steyn

Ondersteuning
Cecilia Steyn is sedert 2017 voltyds skrywer. Sy het reeds verskeie gewilde jeugboeke die lig laat sien, o.m. ​Tienerharte 3: Hartedief, waarvoor sy ’n ATKV-Woordveertjie gewen het. Sy en haar man woon in Orkney. Die eks-noodgeval is haar eerste Hartklop-liefdesverhaal.




16 Ebooks door Cecilia Steyn

Cecilia Steyn: Die eks-noodgeval
Alana de Koker het die Kaap vir die Goudstad verruil om oor te begin. Sy wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy móét hard en voortdurend werk, nuwe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Cecilia Steyn: Stoppelbaardsoene in Santorini
Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags ’n dag vroeër in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste ongeskikte man was …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Cecilia Steyn: Lea lief seeskilpaaie
Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.24
Cecilia Steyn: Die Meisie op die dak
Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.82
Cecilia Steyn: Leisels na liefde
Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Madeleine Malherbe & Cecilia Steyn: ’n Wye, wye horison & Storieboekliefde
Stella herstel by die gastehuis Paradys ná die ontnugtering van haar huwelik. Chris kom ondersoek daar naby ’n vliegtuigongeluk en leer haar weer vertrou. Maar dan daag haar eksman op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Cecilia Steyn & Antoinette Venter: Salf vir haar hart & Evan se pizza (RomanzaLiefde)
Salf vir haar hart ”“ Antoinette Venter Liezel het haar hart toegemaak, totdat haar buurman, Reghardt, met haar geliefde kat opdaag. Maak hy die skoenlappers in haar maag wakker? Ja. Droom sy snags …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Cecilia Steyn: Die vlerke van naaldekokers
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg.  ’n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Cecilia Steyn & Rene van Zyl: Liefde is ’n spansport & Belliedans op die duine
Hy trek haar styf teen hom vas en hulle sit virbaie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.Nou verstaan Lisa hoe belangrik so ’n spanbounaweek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Cecilia Steyn: ’n Hart is net atome
’n Hart is net atome is a fantastic graphic novel by beloved teen romance writer Cecilia Steyn and illustrator Danielle Albertyn. Pho is a Chinese Afrikaans girl with an iron fist, but her …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.26
Cecilia Steyn: Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood? Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.21
Cecilia Steyn: Lea lief honde (2): Hik hik hoera!
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.21
Cecilia Steyn: Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.25
Cecilia Steyn: Vrydag is ek verlief
Ella Olivia has some serious list-making skills and tries to plan her life down to a T, because she believes that all bad things happen on Fridays. After a ridiculous incident that made her a viral m …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Cecilia Steyn: Dryf
Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Cecilia Steyn: Saterdag val ek vir jou
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ysmure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is. Toe sy haarself …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.41