Vergrootglas
Zoek lader

Auteur: Chris Karsten

Ondersteuning
Chris Karsten started out as a crime journalist and worked for several of the big daily and weekly newspapers in South Africa. He won the ATKV Prose Prize in 2008, the ATKV Prize for a Suspense Novel in 2010 and both these prizes in 2011 for the original Afrikaans version of The Skin Collector.




23 Ebooks door Chris Karsten

Chris Karsten: Abel se ontwaking
Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: Seisoen van sonde
Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Chris Karsten: Boos en Bisar
Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: Abel se lot
Boek twee in die Abel-trilogie.Ella Neser is met verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: Die afreis van Abel Lotz
Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: The Skin Collector
Abel still lives on the smallholding outside Johannesburg, where he spent most of his life with his disturbed mother. Here he harvests and treats the skins of small animals which he trades for the …
EPUB
Engels
DRM
€15.99
Chris Karsten: ’n Man van min belang
Naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012) Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Chris Karsten: The Skinner’s Revenge
Nerve-tingling suspense – I couldn’t put it down – Michele Magwood The second book in the Abel trilogy: Ella Neser is on compulsory sick leave after her close encounter with Abel Lotz’s scalpel. …
EPUB
Engels
DRM
€15.99
Chris Karsten: Face-Off
Abel finds himself in Bruges, with his friend and mentor Ignaz Bouts. Soon he is on the prowl again for skins with tattoos for his Cosmic Travels, now with Ignaz’s help. In a Sleep Inn in Bez Valley, …
EPUB
Engels
DRM
€14.99
Chris Karsten: Die respektabele meneer Hartslief
Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur ’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton. Elie Hartslief is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Chris Karsten: Frats
Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€17.99
Chris Karsten: Die ontwaking
’n Spesiale uitgawe van Abel se ontwaking, met ’n omslag wat aansluit by die film. Die ontwaking se premiere vind op 28 Augustus by die Silwerskermfees plaas en sal in Oktober 2014 in teaters begin …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: Die verdwyning van Billy Katz
Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: Die dood van ’n goeie vrou
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ​meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Chris Karsten: Koms van die motman
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Chris Karsten: Charlize
In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Chris Karsten: Charlize
As a young girl Charlize Theron saw Darryl Hannah in Splash and she was convinced that she would make a better mermaid. Ever since, she has pursued her dream with single-minded obsession. …
EPUB
Engels
DRM
€15.99
Chris Karsten: Anderman se vrou
“Daar is spore doodgevee. Iemand het die opdrag gegee vir wat met daai vyf moet gebeur. En ek wil weet wie.” Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerman, twee jaar ná die dood van Jack Niemand. Hy en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Chris Karsten: Die versoeking van Thomas Maas
Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ’n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Chris Karsten: Man uit die dode
Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Chris Karsten: Gerugte van ’n ontvoering
Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Chris Karsten: Op pad na Moormansgat
 Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99