Hy is NIE by die werkskontrak ingesluit nie!Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie. Omdat sy die tweeling van kleins af grootgemaak het wen Inge gou Robbie se vertroue en liefde en raak John ook teen sy sin besonder geheg aan haar. Inge het nie tyd of plek in haar lewe vir verhoudings nie maar aangetrokkenheid tot haar baas die aantreklike John Joubert volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 208 ● ISBN 9780799394399 ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2019 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 7011253 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer
Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor
259.681 E-boeken in deze categorie
Geen resultaten