Vergrootglas
Zoek lader

Auteur: Elsabé Brits

Ondersteuning
Elsabé Brits is “n veelbekroonde wetenskapjoernalis wat in 1999 by Die Burger in Kaapstad begin werk het, ná ses jaar as joernalis by “n gemeenskapskoerant in Polokwane. Sy skryf nou vir Netwerk24.com en steeds vir Media24 se Afrikaanse dagblaaie. Haar eerste boek, Kyk my in die oë, oor bipolêre gemoedstoornis, het in 2011 by Tafelberg verskyn. Hoewel Elsabé spesialiseer in wetenskapjoernalistiek, was dit haar liefde vir feite én vergete verhale wat haar die spoor van Emily Hobhouse laat volg het. Emily het sedertdien onlosmaaklik deel van haar lewe geword.




3 Ebooks door Elsabé Brits

Elsabé Brits: Kyk my in die oë
Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. ’n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n besige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Elsabé Brits: Emily Hobhouse
Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ’n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ’n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Elsabé Brits: Emily Hobhouse
A fresh, nuanced look at an extraordinary woman and her lifelong fight for justice. Defying the constraints of her gender and class, Emily Hobhouse travelled across continents and spoke out against …
EPUB
Engels
DRM
€16.99