Vergrootglas
Zoek lader

Fanie Viljoen 
Wêreld van wolwe 1: Eerste bloed 

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Fanie Viljoen: Wêreld van wolwe 1: Eerste bloed (ePUB)
Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie … “Almal het geheime, ” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom …
€9.01
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 164 ● ISBN 9780639604046 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8108129 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

4.401.803 E-boeken in deze categorie