Vergrootglas
Zoek lader

Helena Hugo 
Die lewe wat ek jou gegee het 

Ondersteuning
Berdine se ma en ouma kom tot die gevolgtrekking dat hulle hul eie drome deur Berdine wou uitleef. Berdine word groot met die idee dat sy gebore is om ander tevrede te stel. Ná jare se manipulering in ’n verhouding besef Berdine dat dit nie is wat sy wil hê nie. Haar ma en ouma werk saam om Berdine terug te lok na haar herkoms. Daar wag ’n vreugdevolle weersiens maar ook moeilike keuses. Berdine kry helderheid nadat haar ouma haar die waarheid oor haar grootouma en dié se niggie Emma vertel.  
 
€9.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos oa Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 256 ● ISBN 9780796322678 ● Bestandsgrootte 0.5 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2022 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8637839 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

699.325 E-boeken in deze categorie