Vergrootglas
Zoek lader

Helena Hugo 
’n Tuin vir Tessa 

Ondersteuning
Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in ’n pragtige huis in ’n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak – ’n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, ’n roostuin met die hulp van ’n kundige ontwerper, en ’n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?
€9.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf topverkopers en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en – vervolgverhale. Sy het ook al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama Swane is met ’n ATKV-Woordveertjie bekroon. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 240 ● ISBN 9780796321091 ● Bestandsgrootte 0.4 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2018 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 6542028 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

699.325 E-boeken in deze categorie