Vergrootglas
Zoek lader

Auteur: Ilze Beukes

Ondersteuning
Ilze Beukes hou haar bedags besig met die woelinge van die kinders by ʼn laerskool en saans en oor naweke glip sy in haar eie stories in en vermaak haar met haar eie storiekarakters. Sy en haar man en seun bly op Kroonstad en besoek gereeld haar twee dogters en hul gesinne.




7 Ebooks door Ilze Beukes

Ilze Beukes: Ondersoek my hart
Sedert die dood van haar ma aan kanker, toe Madelie Botma nog maar ’n kind was, het sy ’n vrees vir dokters en hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klaskamer inbars om sy broerskind, Handré, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ilze Beukes: Hart se tweede kans
Toe suster Wida Storm hoor dat dokter Eugene Maritz iemand benodig om sy bejaarde ma tuis te versorg, gryp sy die geleentheid aan. Sy wil lankal haar eie tuisverplegingpraktyk begin en dié werk sal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ilze Beukes: Liefde tussen die duine
Salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. Tien jaar is ’n lank tyd, dink Salome. lank genoeg om die aantreklike Morné te vergeet − …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Ilze Beukes: Toe vind ek jou
Olivia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet maar haar nuwe bestuurder Jean-Luc is hinderlik aantreklik en trek haar aandag af. Maar sy vind vinnig uit dat die liefde jou nooit op ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Ilze Beukes: ’n Fiets vir twee
Hy wil berge vir haar versit Terwyl sy met dwalende gedagtes na die fiets-expo trap, beland Benita amper onder Melt se sportmotor. Daar aangekom, val sy flou in die stalletjie wat Melt bestuur. Die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Ilze Beukes: n Motorfiets vir twee
Katja voel reeds gemaklik met haar plekkie op die rak. Haar lewe is ongekompliseerd en gevestig tot sy Xavier en sy seuntjie ontmoet. Xavier is haar nuwe bevelvoerder en hopeloos te aantreklik in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.12
Ilze Beukes & Alma Carstens: Romanza Nostalgie Bundel 1
In die omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.36