Vergrootglas
Zoek lader

Linda Henderson 
Die Klein Rooi Brandweerwa 

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Linda Henderson: Die Klein Rooi Brandweerwa (ePUB)
Die Klein Rooi Brandweerwa het ”n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar ”n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds ”n gelukkige einde wees!

€2.85
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● ISBN 9781071557556 ● Vertaler Bianca Bunge ● Uitgeverij Babelcube Inc. ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8161689 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

12.857 E-boeken in deze categorie