Vergrootglas
Zoek lader

Lize Albertyn-du Toit 
Duifeling 

Ondersteuning
Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. 
Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar ’n weg ooptrap om the ontsnap aan die gevare van die hede én van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het?
 
€13.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Lize Albertyn-du Toit is gebore en getoë op Bethal in Mpumalanga, en voltooi ’n honneurs in sielkunde op Stellenbosch. Sy boer saam met haar man op die plaas Vlakkerug naby Riebeek-Wes, en sy het twee seuns. Haar debuutroman, Die kinders van Spookwerwe, was in 2020 op die kortlys vir die Jan Rabie-Rapportprys, asook die ATKV-prys vir prosa.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 336 ● ISBN 9780798184243 ● Bestandsgrootte 0.7 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2024 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 9352311 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

697.340 E-boeken in deze categorie