Vergrootglas
Zoek lader

Auteur: Madelein Rust

Ondersteuning
Madelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV-Woordveertjies benoem word. In 2017 word haar eerste niefiksietitel, Kanker Schmanker, gepubliseer. Rust skryf voltyds en woon tans in Gauteng.    




13 Ebooks door Madelein Rust

Madelein Rust: Monstersaad
Renata, ’n forensiese sielkundige, ondersoek ’n saak waarin ’n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit nie. Renata glo …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.73
Madelein Rust: Kanker Schmanker!
Kanker schmanker! rus borskankerstryders toe met inligting wat nie altyd geredelik beskikbaar is nie en help hul geliefdes om die reis met kanker beter te verstaan. Dit is ”n boek van hoop en triomf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.83
Madelein Rust: Doodsengel
Is dit ’n vergeldingsdrang wat iemand laat moor, of kan dit die psigologiese nagevolge van traumatiese kinderjare wees? Magdalena Bakkes moor vir die derde keer in haar lewe en kies om te vlug, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.93
Madelein Rust: Die 13de kaart
Belia, ’n forensiese sielkundige, werk saam met ’n span van die polisie om ’n reeksmoordenaar vas te trek wat doelbewus leidrade op die misdaadtoneel laat. Later weet sy wie die volgende slagoffer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.80
Madelein Rust: Bloedlyn
Renata Malan, ’n privaat ondersoeker, se pa is ter dood veroordeel vir moord maar het ontsnap. Nou ondersoek Renata ’n reeks moorde waarvan die leidrade al hoe sterker na haar pa …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.80
Madelein Rust: Moordhuis
Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in ’n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.89
Louise Minnaar & Madelein Rust: In die mark vir liefde & Thinus en Tequila
Ná ’n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet. Eugene steur hom nie aan haar skanse nie − hy terg haar, maak haar die hof en sonder …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelein Rust: Lam ter slagting
Wat het ’n geheime organisasie en ’n kultus met korrupsie in hoë plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.91
Madelein Rust: Vyf en twintig trappe na benede
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.94
Madelein Rust: My naam is Legio
In Madelein Rust se sewende misdaadroman veg ’n forensiese sielkundige teen ’n demoon-uitdrywer maar ook teen haar eie demone. Sy word van ’n las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.16
Madelein Rust: Moederland
In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Madelein Rust: Van vrees na vrede
As jy met ’n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Madelein Rust: Siembamba
Mindie Rochebrandt en haar tweelingsuster, Mandelien, is beide swanger met hul eersteling. Ná ’n onsmaaklike insident tydens Mindie se ooievaarstee besluit sy egter om haar advokaatman, Marius, te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99